Versions Compared

Key

  • This line was added.
  • This line was removed.
  • Formatting was changed.

...

Page properties
hiddentrue
Related issues

PROSEDURE VIR DIE SKEP VAN BESOEKERS OP SUNidOm die agtergrond te verkry oor hoe die SUNid-stelsel werk, raadpleeg ons wiki byhttps://stbsp01.stb.sun.ac.za/innov/it/it-help/Wiki%20Pages/Visitors.aspx (sien ook die definisiesvan die SUNid-terme onderaan dié dokument)Om `n gebruiker te skep op SUNid, volg dié stappe -1. Teken aan by http://id.sun.ac.za/ met u gebruikersnaam en wagwoord.Die volgende skerm sal verskyn -1. Klik op Register Identity regs bo.2. Klik op Engage Identity op die lys aan die linkerkant3. Vul die nodige informasie van die besoeker in. Let daarop dat as die persoon nie van Suid-Afrika is nie, sal u sy of haar land, sowel as geboorteplek moet aandui.4. Maak asseblief seker dat die Job Category korrek aangedui is. Dit kan een van twee opsieswees.External Worker (`n External worker is `n werknemer wat nie op die HR-stelsel geregisteer isen deur die US betaal word nie.)of Visitor5. Klik op Create / Edit Engagement6. Die sisteem skep ‘n US-nommer vir die gebruiker en vertoon dit op die volgende skerm:Gaan asseblief al die inligting deeglik na om te verseker dat dit korrek en volledig is. Indienverpligte velde nie ingevul is nie, sal die registrasie nie korrek deurgaan nie.7. Op die bogenoemde vorm sal u die kerninligting moet insleutel, soos aangedui onder.Maak doodseker van hierdie datums. Die datum kan nie aangeskuif word en `n nuwebesoekers rol moet geskep word indien dit foutief ingesit is.Die taalkeuse is in drie opsies beskikbaar, naamlik Afrikaans, Engels en XhosaOnthou dat die selfoon nommer in die bogenoemde format moet wees. Die res van dieinformasie is standaard woning- en posadres.8. Dokumente kan aangeheg word indien benodig as motivering.9. Kliek op Save changes.Al die informasie, soos ingevul, word nou gestuur na die “Sponsor” (Hoof van die afdeling)10. Klik op Send for Approval‘n Opsie sal gegee word enige kommentaar in te vul. Hier kan u ‘n kort beskrywing gee vanwat die besoeker se rol gaan wees by die department.11. Klik Send.12. `n Boodskap sal verskyn wat bevestig dat jou versoek ingedien is.DEFINISIES VAN TERMESponsor - Universiteit Stellenbosch personeellid verantwoordelik vir die besoeker / eksternewerker. Elke engagement moet `n sponsor hê.Engaged identity – besoeker / eksterne werker / kontrakteur / diensverskaffer, ens. D.w.s. diepersoon wat skakel met Universiteit Stellenbosch vir `n spesifieke doel.Engagement – die tydperk en doel waarvoor die engaged identity met Universiteit Stellenboschgaan skakel. `n Engaged identity kan vele engangements oor `n tydperk hê (soortgelyk aan dieaanstelling van personeel en inskrywing van studente)Capturer - `n persoon met toegang wat die datavoering, die vaslê van die identiteit enengagement data op SUNid, hanteer.